Donderdag 02 Augustus 2018

Taalvaardigheid: VERKLEINWOORDE


VERKLEINWOORDE

Selfstandige naamwoorde wat op –a, –i, –o en –u eindig, neem –tjie in die verkleiningsvorm.

okapi
okapi'tjie
balju
balju'tjie
torpedo
torpedo'tjie
pa
pa'tjie
hoera
hoera'tjie

MAAR:

Oupa – oupatjie – die klem val nie op die a nie

Wa – waentjie is 'n uitsondering



Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking