VERKLEINWOORDE
Selfstandige
naamwoorde wat op 'n oop lettergreep eindig (vokaal is die laaste letter) neem
gewoonlik –tjie in die verkleiningsvorm.
| 
trui | 
truitjie | 
| 
koei | 
koeitjie | 
| 
kraai | 
kraaitjie | 
 
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking