Woensdag 01 Augustus 2018

Taalvaardigheid: VERKLEINWOORDE


VERKLEINWOORDE

Selfstandige naamwoorde wat op –l, –n, –r, –ng, –b en –m eindig, neem gewoonlik –etjie in die verkleiningsvorm.

bal
balletjie
kar
karretjie
kan
kannetjie
rib
ribbetjie
lam
lammetjie
ring
ringetjie

MAAR:

maan
maantjie
swaan
swaantjie
boer
boertjie


Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking