Woensdag 01 Augustus 2018

Taalvaardigheid: VERKLEINWOORDE


VERKLEINWOORDE

Selfstandige naamwoorde wat op –s, –k, –p, –g, –f eindig, neem gewoonlik –ie in die verkleiningsvorm.

duif
duifie
dorp
dorpie
huis
huisie
hark
harkie
ploeg
ploegie


Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking