DUBBELE
VOORSETSELS
Die seun stap by die huis uit.
|
Die kinders kyk by die venster in/uit.
|
Tot gister toe het hy nog met my gepraat.
|
Van vandag af gaan ek leer.
|
Sy loop by die deur uit.
|
Hulle loop by ons verby.
|
Hy kyk in die straat op/af.
|
Hy kruip onder die tafel deur.
|
Hy kruip by die pyp uit.
|
Die man spring van die hoë gebou af.
|
Hulle klim teen die berg op.
|
Die boot vaar met die rivier op/af.
|
Ons stap in die straat op/af.
|
|
Die gebruik van dubbele voorsetsels kom gewoonlik voor waar daar beweging
van een plek na 'n ander is.
|
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking