Maandag 20 Augustus 2018

Onderwêreld deur Fanie Viljoen: Karakters (1)

GREG OWEN

Greg Owen is die hoofkarakter en die protagonis in Onderwêreld. Hy is ook die eerste-persoonsverteller in die roman en die verhaal word vanuit sy perspektief vertel. Greg is 'n matriekleerder aan Lawson Kollege in die Drakensberg. Sy reis na die onderwêreld bring negatiewe karaktereienskappe na vore. Bespreek Greg se reis van populêre hoofseun tot hy uiteindelik kan huil: vir sy pa, en ook vir John.


hoofseun
eensaam
vriendelik
verlore
populêr
emosioneel onvolwasse
sportman
jaloers
selfversekerd
opstandig
bullet-proof
loser
slagoffer
skuldgevoelens





Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking