1. Waar is die Hoëveld?
2. Waarom is die hemel bo die Hoëveld dan
wyd?
3. Hoekom huppel die waaigras?
4. Hoekom kan 'n mens nog vry asemhaal in
die Hoëveld?
5. Waarom staan die huisie so verlate in
die Hoëveld?
6. Is die gange in die myn (a) nou en
gebonde of (b) ruim en vry?
7. Van watter "spore" is daar
sprake in die gedig?
8. Verklaar of die spreker net een bees en
een skaap gehad het.
9. Watter beeldspraak vind ons in "Staan
my huisie nog en wag"?
10. Watter siekte doen 'n mynwerker dikwels op?
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking