Gebruik die woorde in die woordwolk om die sinne korrek
te voltooi.
Die spreker dink aan die
_____ van die Hoëveld, waar dit maklik is om aan God te glo. Hy moes sy plaas
verlaat om _____ te gaan verdien op die _____. Hy verbeel hom hy hoor die _____
van sy saal en toom as hy _____ na sy beeste of skape toe ry. Die verlange na
die _____ van die Hoëveld bring 'n knop in sy keel. Hy is ongeveer al _____ jaar
weg van die plaas af. Die spreker het nou _____ en hy _____ in sy gedagtes na
al die mooi plekke op die plaas. Die woorde "kuddes waaigras huppel oor
die veld" is 'n _____.
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking