1. Waarom is
dit so maklik om in die Hoëveld aan 'n God te glo?
2. Watter plek
word met "hier" in versreël 5 aangedui?
3. Gee 'n
voorbeeld van klanknabootsing uit die gedig.
4. Wanneer het
die spreker na sy vee toe gery?
5. Waarom dink
jy word die woord "maanlig" hier genoem?
6. Wat het van
die "ek" in die Hoëveld agtergebly?
7. Wat beteken
"bring 'n knop dan in jou keel"?
8. Hoe lank is
die spreker al weg van die plaas af?
9. Verduidelik
die woorde "en ek hoor die laaste fluit".
10. Watter enkele woord in die laaste vier versreëls impliseer dat
die spreker die Hoëveld nie meer fisies kan besoek nie?
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking