Woensdag 25 Julie 2018

Woordeskat: Vaste uitdrukkings (15)

VASTE UITDRUKKINGS

R

Reëlings tref
Make arrangements
'n Reis aflê
Make a journey
Rekenskap gee
Account for
'n Rit onderneem
Undertake a journey
Roem verwerf
Gain glory
Rusie maak
Quarrel



Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking