Woensdag 25 Julie 2018

Woordeskat: Vaste uitdrukkings (14)

VASTE UITDRUKKINGS

P

'n Plan beraam
Make a plan
Plesier verskaf
Give pleasure
Plig nakom
Do one's duty
'n Poets bak
Play a trick on
'n Poging aanwend
Make an attempt
'n Probleem oplos
Solve a problem


Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking