S
Selfdood pleeg
|
Commit suicide
|
Sitplekke
bespreek
|
Book seats
|
'n Slag slaan
|
Get a bargain
|
Snelheidsgrens
oorskry
|
Exceed the speed
limit
|
Die spit afbyt
|
Bear the brunt
|
Stappe neem
|
Take steps
|
Stilte heers
|
Silence reigns
|
'n Storm woed
|
A storm rages
|
'n Sug slaak
|
Heave a sigh
|
Sukses behaal
|
Achieve success
|
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking