O
Ondersoek instel
|
Make an investigation
|
Die onderspit
delf
|
Be defeated
|
Onderwys gee
|
To teach
|
Ontbyt nuttig
|
Have breakfast
|
Ontsag inboesem
|
Inspire respect
|
'n Oordeel vel
|
Deliver judgement
|
'n Ooreenkoms tref
|
Make an arrangement
|
Oorlog voer
|
Wage war
|
Oorlog verklaar
|
Declare war
|
'n Oorwinning
behaal
|
Gain victory
|
Opdrag gee
|
Give command
|
'n Opdrag uitvoer
|
Carry out an command
|
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking