Vrydag 13 Julie 2018

IEB Afrikaans Huistaal: Kombinasiewerkboeke

Die IEB Afrikaans Huistaalwerkboeke wat Edupage beskikbaar het, is die volgende:

Versvernuf 1 
Die Keiser
Die Koggelaar
Toorberg
Skreeu

Hierdie gidse kan in enige kombinasie van twee gidse bestel word. Voorbeelde van kombinasieboeke is as volg:






Vir enige navrae, kontak ons by edupage@vodamail.co.za.

Minimum bestellings is 20 Leerderboeke.


Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking