Vrydag 13 Julie 2018

IEB Afrikaans Huistaal: 4de genre

Die voorgeskrewe kortverhaalbundel vir die 4de genre vir die IEB Afrikaans Huistaal Graad 12 leerders is Skreeu en ander verhale wat deur LAPA Uitgewers uitgegee word.


Die Edupage Leerderboek bevat 6 kortverhale met volledige besprekings en aktiwiteite om leerders te help om die 4de genre taak suksesvol af te handel en voor te berei vir die vereiste toets.


Let daarop dat ons slegs bestellings van 'n minimum van 20 Leerderboeke uitvoer. Onderwysersgidse is slegs beskikbaar indien Leerderboeke bestel word.



 
 

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking