Vrydag 13 Julie 2018

Huldeblyk aan Madiba


Gebruik gerus die skakel hieronder om na die lirieke van die liedjie Liewe Madiba te kyk en om te luister na die pragtige vertolking daarvan deur die sangeres Sarah Theron. 
           

Luister ook gerus na prysliedere vir Mandela wat deur Laurinda Hofmeyr gesing word. Die skakel is 

https://itunes.apple.com/co/album/perd-oor-die-maan-spesiale/id699573206



[Bron onbekend]

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking