Vrydag 13 Julie 2018

IEB Afrikaans Huistaal: Voorgeskrewe drama 2019

Die Koggelaar deur Pieter Fourie is die IEB Afrikaans Huistaal voorgeskrewe drama vir 2019. Die Edupage-werkboek vir die drama is gereed en bevat volledige besprekings van die inhoud, elemente van die drama, inhoudsvrae, kontekstuele vrae en vrae vir die mini-essay.

Volgens Edupage se terme en voorwaardes is die minimum bestellings 20 Leerderboeke. Slegs indien Leerderboeke bestel word, kan 'n Onderwysersgids bestel word.




Kontak ons gerus by edupage@vodamail.co.za vir verdere navrae.



Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking