VERTELLER
Die
derdepersoonverteller is hier aan die woord, alhoewel die verhaal eintlik
vanuit Coenie se perspektief vertel word. Die eerstepersoonverteller is
teenwoordig waar Coenie se eie gedagtes gegee word – dit is kursief gedruk om
aan te dui wanneer die vertellersperspektief verskuif.
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking