Woensdag 23 Mei 2018

VAN PRECIOUS: 'N BUISIE SALF deur Maretha Maartens (Tyd)


TYD

Die verhaal speel af in 'n tyd in die Suid-Afrikaanse geskiedenis waarin die jeug nog moet leer om as gelykes in die land saam te bestaan. Groot onkunde oor mekaar se leefwyse en kultuur bestaan nog, daar is gebrek aan insig en begrip, maar ook die besef dat elkeen 'n eie nagmerrieverhaal het wat hy/sy saamdra. Dit is egter nie net 'n tyd van wanhoop nie, maar ook van hoop as mense na mekaar uitreik om hul probleme op te los.


Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking