Dinsdag 22 Mei 2018

VAN PRECIOUS: 'N BUISIE SALF deur Maretha Maartens (Woordeskatlys)

WOORDESKATLYS


enetjie
probleempie
leed
smart, verdriet, hartseer
tema
onderwerp
voos
gedaan
onregte
onregverdighede
jazz
dinge
inligting
informasie
heeldag
gedurig
Aikôna
O nee
opruk
vererg
geestelike
godsdienstige kerkman
dikker
vetter, lywiger
geraam
afgeëts
bek
opening
breed
vet, dik
krater
gek
ding … mee
kompeteer
stilletjies
agteraf
waterpas
reguit
smile
glimlag
destyds
lank gelede
onnosel
dom, gek
minus
hy kan dit nie sien nie
waai
verdwyn
sluip
beweeg ongesiens
gril
walg
neusvleuels
neusgate
leuse
wagwoord
hamer
hard slaan
berei voor
maak gereed
vir keeps
vir altyd
drip
vervelige, patetiese persoon
onnosel
dom, simpel
skepsel
(patetiese) kreatuur
inklimslag
toe sy inklim
aaklig
mislik
ordentlik
deeglik
buitendien
in elk geval
slotsin
finale woorde
moedeloosheid
radeloosheid, desperaatheid
sukkel-sukkel
met groot moeite
steilte
skuins helling
hond/melaatse
uitgeworpene, verstoteling
bedaar
kalmeer
voltooi
klaargemaak
geslinger
gegooi
inderhaas
skielik
skrams
effens, liggies
kwytgeraak
gesê
tuimel
val
struike
plantegroei
lywe
liggame
tol
draai
gestol
gaan staan
opstoot
vloei
hang
skuinste, opdraand
skor
in 'n hees stem
kantel
skuins lê
regtig
werklik, waarlik
waarskynlik
moontlik
gemors
aknee, puisies
rou
sensitief
verkrag
onsedelik aangerand, gemolesteer
oplaas
uiteindelik
afgekondig
bekend gemaak
verdwaas
verbaas
meteens
skielik
geloei
geskree
haastig
vinnig



Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking