Na Ben se
skielike verdwyning uit Johannesburg het Kleynhans aanhoudend probeer om Ben op
sy selfoon in die hande te kry. Uiteindelik beantwoord Ben die foon wanneer
Kleynhans amper wil opgee om te probeer.
Kleynhans het
baie vrae om te vra. Skryf nou Ben se
antwoorde op Kleynhans se vrae neer. Die vrae moet volgens die boek se
inhoud beantwoord word.
|
Kleynhans:
|
"Ben, waar is jy? Ek bel
gedurig, maar jy beantwoord nie jou foon nie."
|
|
Ben:
|
"Op die oomblik is ek in
Bloemfontein."
|
|
|
|
3.1
|
Kleynhans:
|
"Bloemfontein! Wat doen
jy dáár?"
|
|
Ben:
|
"..." (1)
|
|
|
|
3.2
|
Kleynhans:
|
"Ben, hoekom het jy
Johannesburg verlaat? Wat het gebeur?"
|
|
Ben:
|
"..." (2)
|
|
|
|
3.3
|
Kleynhans:
|
"Dis afgryslik! Ek is so
jammer om daarvan te hoor. Is daar enigiets wat jy darem kon red?"
|
|
Ben:
|
"Net ..." (2)
|
|
|
|
3.4
|
Kleynhans:
|
"Is daar dan niemand in
Johannesburg by wie jy kan kom bly nie? Ek mis my beste pêl."
|
|
Ben:
|
"Ja, ..." (1)
|
|
|
|
3.5
|
Kleynhans:
|
"Het jy direk van
Johannesburg af Bloemfontein toe gegaan?"
|
|
Ben:
|
"Nee, ..." (1)
|
|
|
|
3.6
|
Kleynhans:
|
"Ben, hoe oorleef jy
sonder geld sedert jy Johannesburg verlaat het?"
|
|
Ben:
|
"..." (2)
|
|
|
|
3.7
|
Kleynhans:
|
"Sien ek jou darem
binnekort weer?"
|
|
Ben:
|
"..." (1)
|
[10]
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking