Sondag 06 Mei 2018

NSS: Onderwêreld deur Fanie Viljoen Afrikaans-Engels Woordelys Hoofstuk 3


HOOFSTUK 3       BOEKE EN BOGGOM

AFRIKAANS-ENGELS WOORDELYS

what's up?
wat gaan aan?
'n clue
'n idee
depression
depressie
party animal
lief vir partytjies
Einstein reincarnated
'n moderne Einstein/baie slim
ge-rock off
weggeloop
iemand ge-peg
iemand is dood
who knows
wie weet
worry
bekommer
laptop
skootrekenaar

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking