Sondag 06 Mei 2018

IEB Taalwerkboek Graad 12

Edupage cc het 'n taalwerkboek vir elke hoërskoolgraad beskikbaar. Die Graad 12-werkboek bestaan uit 20 modules. Elkeen van hierdie modules bevat die volgende elemente:

  • Leesstukke
  • Woordeskat
  • Sinstrukture
  • Woordstrukture
  • Kommunikasie
  • Opsommings
 Stuur 'n e-pos aan edupage@vodamail.co.za vir verdere navrae.



 Edupage verkoop nie enkelkopieë van ons werkboeke nie.



Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking