Sondag 06 Mei 2018

Blokkiesraaisel: Woordeskat (1)

Hierdie blokkiesraaisel toets meervoude, verkleining en geslag.


Dwars

1.    Die verkleiningsvorm van stem
3.    Die meervoud van potlood
7.    Die verkleiningsvorm van son
8.    Die vroulik van bul
9.    Die manlik van hen
11.  Die verkleiningsvorm van kamer
12.  Die meervoud van raket
13.  Die meervoud van skip
14.  Die vroulik van buurman

Af

2.    Die vroulik van oom
4.    Die verkleiningsvorm van tekening
5.    Die meervoud van tiener
6.    Die meervoud van skoot
7.    Die verkleiningsvorm van skaap
10.  Die manlik van direktrise




Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking