Dinsdag 22 Mei 2018

NSS: Onderwêreld deur Fanie Viljoen Afrikaans-Engels Woordelys Hoofstuk 11


AFRIKAANS-ENGELS WOORDELYS

aren't you sleeping yet?
slaap jy nog nie?
township
dorp
coconut
'n vrug met 'n bruin dop en wit binnekant – term wat dikwels verwys na ryk stedelike swartmense
I was busy studying
ek het studeer
get a life
kry 'n lewe
but I'm on my way to bed now
ek is egter nou op pad bed toe
computer passwords
rekenaarwagwoorde
HTML tags
HTML-etikette/merkers
hiperteksmarkeertaal – afkorting vir HTML
websurfer
webswerwer
web page
webbladsy
menu
kieslys
keyboard
sleutelbord
double-click
dubbelklik
icon
ikoon
web browser
webblaaier
exploit
uitbuit, eksploiteer
steganography
steganografie/'n manier om geheime boodskappe in foto's weg te steek
web boards
webborde
websites
webwerwe
white hat
withoed/onskadelike kuberkraker
gecrack
gekraak
scan
skandeer
malware
sagteware wat bedoel is om rekenaars te beskadig of rekenaars en rekenaarstelsels onbruikbaar te maak
install
installeer
unhide
vertoon
message
boodskap
copy
kopieer
paste
plak
enter
voer in
graphics
grafika/beelde
Enter Password
voer wagwoord in


Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking