Vrydag 04 Mei 2018

NSS: Onderwêreld deur Fanie Viljoen Afrikaans-Engels Woordelys Hoofstuk 2


HOOFSTUK 2       LOG FILE: DIE DAG VOOR DIE LAASTE SKOOLJAAR BEGIN

AFRIKAANS-ENGELS WOORDELYS

empires
rykdom
designer-sonbrille
onwerpersonbrille
laptop
skootrekenaar
VRL meeting
Verenigde Raad van Leerders-vergadering
a.k.a.
also known as/ook bekend as
op 'n plug
hoog/onder die invloed van dwelms
handle
hanteer
bullet-proof
koeëlvas/dit gaan baie goed
heart-beat
hartklop/net 'n kort rukkie
memories
herinneringe
how's-your-mothers
hoe gaan dit met julle ma's
nice
gaaf
facelifts
plastiese chirurgie
worry
bekommer
fake
vals
aircon
lugverkoeling
remote control
afstandbeheer
Hang-Out
uithangplek
surround sound
omringende klank
chill
rustig wees
whatever
wat ookal
inplug
inprop
swot
studeer
check jou op
hou jou dop
connections
kontakte
zero's en one's
nulle en ene
uitsort
regsien


Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking