Kyk
na die grafiese voorstelling hieronder en skryf dan 'n opstel van 250 – 350
woorde oor die volgende onderwerp:
AFRIKA – die kontinent wat ek
liefhet
Jy hoef nie noodwendig Afrika
met die woorde in die grafiese voorstelling te assosieer nie, dit dien bloot as
stimulus om jou te laat skryf oor die dinge wat Afrika vir jou so besonders
maak.
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking