Sondag 29 April 2018

Filmstudie: Ballade vir 'n Enkeling Kameraskote (1)


Die uiters nabyskoot

Hierdie kameraskoot vang slegs 'n spesifieke aspek van 'n voorwerp vas. Dis 'n dramatiese skoot wat gebruik word om die kyker se aandag op fyn detail te vestig.



Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking