Dinsdag 24 April 2018

IEB Graad 12 Afrikaans EAT Voorgeskrewe kortverhale 2018 - 2019

Die Edupage werkboek Skreeu sonder stres behandel die ses kortverhale wat vir die IEB Graad 12 Afrikaans EAT 2018 - 2019 voorgeskryf is. Die volgende aspekte word bespreek:

  • Synopsis (in Engels)
  • Woordelys
  • Agtergrond
  • Inhoud en bespreking
  • Karakters en verhoudings
  • Kort skryftaak
  • Kortvrae



Die voorgeskrewe kortverhale wat bespreek word, is as volg:

1. Aspoestertjie en die drie bere – Nelia Engelbrecht
2. Veertien boeke vir Emile – Jan van Tonder
3. Lywe – Jaco Fouché
4. Die trompet van Triton – Solet Scheeres
5. Eienaam – Christine Barkhuizen le Roux
6. Skreeu – Jaco Jacobs


Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking