Dinsdag 24 April 2018

IEB Graad 12 Afrikaans EAT Voorgeskrewe gedigte 2018 - 2019

Die volgende gedigte word voorgeskryf vir die IEB Graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal vir 2018 - 2019. Edupage het 'n werkboek wat die volgende aspekte van die 12 gedigte bespreek:

  • Inhoud en bespreking
  • Woordverklarings
  • Reëlverklarings
  • Kortvrae
  • Interteks




1.      ? – Tanja Joubert   
2.      Sterrekyker – Franci Greyling           
3.      Touloper    Fanie Viljoen  
4.      Staan op! – Fanie Viljoen   
5.      Daarom – Ilna Stander         
6.      Aandeelhouer – Alta Marincowitz  
7.      Klein geloof – Tanja Joubert             
8.      Die wêreld het so klein geword    Alta Marincowitz
9.      Here be dragons    Izak de Vries    
10.   Strelitzia – Annie Klopper   
11.   Wat die digter bedoel het    Marietjie Vos                
12.   Susan Boyle    Kobus Grobler         


Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking