Elke gedig word aan die hand van die volgende elemente bespreek:
- Agtergrond
- Woordverklarings
- Reëlverklarings
- Bespreking
- Ontleding
- Interteks
- Vrae
Die gedigte wat in die werkboek bespreek word, is as volg:
1. Die kind wat
doodgeskiet is deur soldate by Nyanga – Ingrid Jonker
2. Ode – Johan de Jager
3. Ballade van
die bloeddorstige jagter – G. A. Watermeyer
4. Marilyn Monroe: Foto in rou – Joan Hambidge
5. Marilyn
Monroe: Foto in goud – Lina Spies
6. demosthenes,
die klipkouer, digby kalamata – Fanie Olivier
7. gebed om die
gebeente – D. J. Opperman
8. Winter – N. P.
van Wyk
9. Herinnering – Elisabeth
Eybers
10. 'n brief van
hulle vakansie – Breyten Breytenbach
11. 'n Student
skryf aan sy meisie – Hennie Aucamp
12. Geografie – Ina
Rosseau
13. Gebed om
leiding – M. M. Walters
14. Lady Anne by die mikrogolfoond – Antjie Krog
15. Ecce homo – Wilma Stockenström
16. 'Christ of the Burnt Men' – Sheila Cussons
17. belydenis #4
van 'n studentedigter – Loftus Marais
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking