Dinsdag 24 April 2018

IEB Graad 10 - 11 Afrikaans EAT Voorgestelde gedigte 2018 - 2019

Edupage het die volgende werkboek beskikbaar vir die IEB Graad 10 - 11 Afrikaans EAT Voorgestelde gedigte 2018 - 2019. Elke gedig bevat die volgende aspekte:


  • Titel
  • Woordeskat
  • English summary
  • Inhoud
  • Boodskap
  • Kortvrae



Die volgende gedigte word in hierdie gids bespreek:


1.     Die spookhuis – Antjie Krog
2.     Kabouterliefde – Ingrid Jonker
3.     Selfportret – Annesie Fourie
4.     Ma – Antjie Krog
5.     Sprokie vir 'n stadskind (liriek) – Koos du Plessis
6.     Die slagoffer – Eveleen Castelyn
7.     So long Skipskop (liriek) – David Kramer
8.     Gebed van 'n groen perske – Annesu de Vos
9.     Ek het 'n huisie by die see – H A Fagan
10.   Sonvanger – Valiant Swart
11.   Die beiteltjie – N P van Wyk Louw
12.   Vincent van Gogh – D J Opperman
13.   Sunnyside se gardens – Pirow Bekker
14.   By gebrek aan 'n tuin – Theunis C C Lombard
15.   Die mense wat my liefhet – Stephan Bouwer
16.   Foto van man wat val – Joan Hambidge
17.   Besoekersboek – fanie olivier
18.   Busrit in die aand – Elisabeth Eybers
19.   Hillbrow (liriek) – Johannes Kerkorrel
20.   Ek het gedroom (liriek) – Amanda Strydom
 

Edupage verskaf 'n minimum van 20 leerderboeke. Stuur 'n e-pos aan edupage@vodamail.co.ca vir enige navrae.

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking