Sondag 29 April 2018

Filmstudie: Ballade vir 'n Enkeling Kameraskote (2)

Die nabyskoot

Nabyskote wys gewoonlik die kop en skouers van 'n akteur of die detail van 'n voorwerp. Dit word dikwels gebruik om die gesigsuitdrukking van 'n akteur te toon.



Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking