PERMANENTE INK HERSIENINGSVRAE 7 (Hoofstuk 31–38)
ANTWOORDE
Vraag 1
1.1 Die ingang na die dak
1.2 In die solderkamer / die
wegkruipplek van die reeksmoordenaar
1.3 Daar is 'n collage van die vermoorde
paartjies teen die muur, insluitende Werner en Zelda se foto's.
1.4 Robert
1.5 Mia, Robert
1.6 Hulle kan niemand laat weet dat
hulle in die moeilikheid verkeer nie. Hulle kan nie by die huis uitkom nie.
1.7 Amir. Die gelukkiges wat deur
Morfeus gekies word, sterf. Die "ongelukkiges" bly lewe – Amir sou
graag wou bly lewe.
Vraag 2
2.1 Robert word verwond
2.2 Morfeus steel hul selfone
2.3 Robert bring spuitverf saam
2.4 Zelda en Werner word gekies
2.5 Morfeus dink hy is besonder geniaal
2.6 Volgens Morfeus slaap Amir
2.7 Robert maak die kelderdeur oop
2.8 Jantjies kom by die voordeur in
2.9 Amir en Robert maak vrede
2.10 Daar is altesaam 6 tieners
vermoor
Vraag 3
3.1 In Biesmiellah's in die Bo-Kaap
3.2 Vyf. Robert, Amir, Werner, Zelda,
Mia
3.3 Robert het vir Burke aangeval en hy
is met 'n mes gesteek tydens die aanval.
3.4 Burke wou hom met gif inspuit na die
aanval.
3.5 Konstabel Jantjies het Burke met die
kolf van sy pistool oor sy kop geslaan.
3.6 Burke het Amir met gif ingespuit.
3.7 Werner en Zelda. Mia en Robert.
3.8 'n Duif
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking