PERMANENTE INK HERSIENINGSVRAE 7 (Hoofstuk 31–38)
Vraag 1 Inhoudsvrae
Beantwoord die vrae hieronder.1.1 "As jy tussen die patroon en die wit stuk rand kyk, is daar so 'n swart streep." Wat ontdek Zelda hier? (1)
1.2 "Hy beweeg die ligkol terug en dit rus op 'n rooi fluweelrusbank wat reg oorkant die trap staan." Waar bevind Zelda en Werner hulle hier? (1)
1.3 "Werner gaan staan versteen en staar na die muur." Waarom versteen Werner as hy na die muur kyk? (1)
1.4 "Watter bleddie skuimkop het al die deure gesluit?" Wie praat hier? (1)
1.5 "Werner is spierwit en dit lyk of hy gaan omkap." Werner is baie ontsteld, maar _____ en _____ glo hom nie. (2)
1.6 "Ons selfone is weg. Hier's diefwering en hekke opgesit." Watter gevolg het hierdie twee aspekte op die tieners? (2)
1.7 "Maar jy's ongelukkig nie gekies nie." Wie is nie gekies nie? Wat is ironies aan hierdie stelling? (2)
Vraag 2 Identifiseer die korrekte stellings en skryf dit neer
Kyk na die woordwolk hieronder en skryf dan die tien
gebeure neer wat plaasgevind het.
|
2.1 |
|
|
2.2 |
|
|
2.3 |
|
|
2.4 |
|
|
2.5 |
|
|
2.6 |
|
|
2.7 |
|
|
2.8 |
|
|
2.9 |
|
|
2.10 |
|
[10]
Vraag 3 Kontekstuele vrae
|
"Ek's
net bly ons kan almal hier sit," sê Zelda. |
3.1 Waar bevind die tieners hulle as Zelda
hierdie woorde sê? (1)
3.2 Hoeveel tieners is hier saam? Gee
hulle name. (2)
3.3 Hoe is Robert beseer? (1)
3.4 Hoe wou die aanvaller seker maak dat
Robert sterf? (1)
3.5 Op watter manier word Robert se lewe
gered? (1)
3.6 Wat het Amir oorgekom? (1)
3.7 Daar ontwikkel nuwe verhoudings in
die verhaal. Noem twee paartjies wat na die gebeure in die Ou Koshuis bymekaar
uitkom. (2)
3.8 Werner wys uiteindelik sy tatoe vir
die ander tieners. Wat het hy op sy maag laat tatoeëer? (1)
[10]
Totaal: [30]

Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking