Maandag 01 Junie 2026

PERMANENTE INK HERSIENINGSVRAE 4

PERMANENTE INK HERSIENINGSVRAE 4 (Hoofstuk 16–20)

ANTWOORDE
1.1  Bome wat ʼn halfsirkel agterom die huis vorm.
1.2  Zelda en Mia
1.3  Werner, plastieksak
1.4  Hy kyk oor sy skouer / Hy buk af en bestudeer die grond / Hy klim deur ʼn stukkende venster van die huis
1.5  Daar kom ʼn verskriklike kreet / gil uit die huis.
1.6  Hy soek orals op die internet, maar kry geen inligting oor dr. Burke nie.
1.7  Hy sien vir Amir en Zelda saam in die koffiewinkel. Hy het egter vir Werner gekies om saam met Zelda sy volgende slagoffers te wees. Dit maak hom woedend as sy planne nie uitwerk nie.
1.8  ʼn Brief van die reeksmoordenaar, Morfeus, af.
1.9  "Die hef in die hand hê" is ʼn uitdrukking wat beteken iemand het die mag oor iemand anders. Morfeus het dus figuurlik die mag oor die slagoffers en die polisie. Morfeus hou ook letterlik die mes waarmee hy die meisies doodsteek, se hef in sy een hand.
1.10  Werner hou sy hond in die kelder van die ou huis aan, want sy pa wil nie die hond by die huis hê nie. Die hond tjank vreeslik as Werner loop.
2.1  Werner Swart
2.2  Dis sy ma se geboortedatum en sy ma se sterfdatum.
2.3.1  Werner het ʼn tatoeëermerk van engelvlerke op sy lyf
2.3.2  Dis ter herdenking aan sy ma – dis hoe hy haar altyd wil onthou, as ʼn engel.
2.4  Werner dink dr. Burke gee voor, maar daar is iets aan hom wat Werner nie vertrou nie. Hy wonder hoe dr. Burke weet van sy ma se dood, want hy het niemand daarvan vertel nie.
2.5  Amir kan niks van dr. Burke aanlyn opspoor nie. Daar is niks by die Universiteit van Stellenbosch of Binnelandse Sake oor hom nie. Daar is wel ʼn dokter Harry Burke wat in 1984 oorlede is.
3.1  Waar
3.2  Onwaar
3.3  Waar
3.4  Waar
3.5  Onwaar

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking