Maandag 29 Junie 2026

PERMANENTE INK HERSIENINGSTOETS

PERMANENTE INK HERSIENINGSTOETS (Hoofstuk 1–38)

ANTWOORDE

Vraag 1
1.1  Al die gewroeg en die Slipknot-songs maak Werner depressief, dink Zelda.
1.2  As die pers niks meer oor die Romeo-en-Juliet-reeksmoordenaar sê nie, sal dit hom frustreer en hy sal gou weer moor.
1.3  Werner gaan dikwels na die Ou Koshuis toe, want hy steek sy hond Bella daar weg.
1.4  Dr. Burke steek die tieners se selfone en rugsakke weg om te verhoed dat hulle met hul ouers en die polisie kan kontak maak.
1.5  Konstabel Jantjies slaan die reeksmoordenaar katswink met sy vuurwapen om te keer dat hy Robert met gif inspuit.

Vraag 2
2.1  Amir Pieterse
2.2  Mia
2.3  Werner
2.4  Zelda
2.5  Robert

Vraag 3
3.1  Paragraaf 2
3.2  Die woord donker verwys na onheil. Dis agter hierdie venster waar die reeksmoordenaar se skuilplek is.
3.3  Daar het ʼn gesinsmoord plaasgevind. Die prokureur se seun het sy broer en ma een aand daar doodgeskiet.
3.4  Robert, Werner, Zelda en Amir moet straf uitdien vir hul oortredings en die Ou Koshuis opknap. Mia gaan saam met Zelda, sy beskou dit as 'n avontuur.
3.5  Dr. Burke is reeds in die huis as hulle daar aankom. Hy steek hul selfone weg en sluit die deure om hulle gevange te hou.
3.6  Die polisiekonstabel slaan die reeksmoordenaar met sy pistool se kolf oor sy kop en die polisie bevry die tieners.

Vraag 4
4.1  Onwaar
4.2  Onwaar
4.3  Waar
4.4  Onwaar
4.5  Waar

Vraag 5
5.1  swart, blou
5.2  swart
5.3  pienk
5.4  swart
5.5  wit / spierwit

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking