PERMANENTE INK HERSIENINGSVRAE (Hoofstuk 1–5)
ANTWOORDE
1.1 Johannes Harmse is vergiftig, dit laat geen sigbare wonde nie.1.2 ses
1.3 Hulle moet gemeenskapswerk doen deur te help om die Ou Koshuis op te knap en hulle moet ook individuele en groepsessies by die skoolsielkundige bywoon.
1.4 Hulle sal uit die skool geskors word.
1.5 Morfeus
1.6 Die boodskap is met die bloed van Michelle van der Merwe geskryf.
1.7 Robert se ouers is nooit by die huis nie, en hy kan nie alleen bly nie.
1.8 Die seun van die destydse eienaar van die huis het sy ma en broer na ʼn bakleiery doodgeskiet.
1.9 Leerders moet tuisonderrig ontvang en in huisarres geplaas word.
1.10 Volgens ʼn betroubare bron is die nadoodse ondersoeke reeds afgehandel.
2.1 rooi
2.2 Werner Swart
2.3 Amir Pieterse
2.4 dokter Burke
2.5 konstabel Jantjies
2.6 Zelda Krige
2.7 Romeo-en-Juliet-moordenaar
2.8 Amir Pieterse en Robert du Toit
2.9 Klara
2.10 Werner
3.1 Waar
3.2 Waar
3.3 Onwaar
3.4 Waar
3.5 Onwaar
3.6 Waar
3.7 Waar
3.8 Waar
3.9 Onwaar
3.10 Onwaar
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking