PERMANENTE INK HERSIENINGSVRAE 3 (Hoofstuk 11–15)
ANTWOORDE
1.1 Robert du Toit
1.2 Sy ouers is selde by die huis en
hou nie toesig oor hom nie.
1.3 Hy moet 'n geskrewe stuk, skerpskertsery
(stand-up comedy) of 'n graffiti-kunswerk inhandig.
1.4 Dis onwettig om graffiti teen
mure aan te bring.
1.5 Werner Swart
1.6 Sy ma is 'n paar maande tevore
oorlede
1.7 Met sy pa
1.8 Dit lyk asof hy wil opspring en
weghardloop. Hy klem die armleunings van die stoel vas.
1.9 Hy moet 'n skets maak.
1.10 Amir Pieterse
1.11 Hy is besig om 'n
rekenaarstelsel te kraak.
1.12 Sy ouers, want hulle is
vooraanstaande mense wat wil hê hulle seun moet presteer.
1.13 Dr. Burke sê hy moet 'n
rekenaarstelsel binnedring en inligting kry.
1.14 Zelda sê hy moet inligting oor
dokter Burke soek.
1.15 Zelda Krige
1.16 Sy moet 'n stuk oor die skool
skryf.
1.17 Sy moet met haar filmiese oog na
die skool kyk en dit beskryf.
2.1 Dokter Burke
2.2 Zelda
2.3 Inspekteur Liebenberg
2.4 Doktor Stefanie Badenhorst
2.5 Konstabel Jantjies
3.1 kriminoloog
3.2 Daar mag geen berigte meer oor
die reeksmoordenaar in die media verskyn nie.
3.3 Konstabel Jantjies kontak Die
Oggendblad en 'n volledige berig word geplaas.
3.4 Hy is nie meer deel van die
ondersoek nie.
3.5 Inspekteur Liebenberg vra haar om
deel te wees van die ondersoekspan in die plek van konstabel Jantjies.
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking