Donderdag 30 April 2026

TUIMELTREIN TAALOEFENINGE 6 – René van Zyl

TUIMELTREIN TAALOEFENINGE 6 – Hoofstuk 10 & 11

ANTWOORDE

1.1  ... stil te staan
       ... hy haar skiet.
1.2  ... Abby probeer wegvlug, skiet Jakkals haar in die heup
1.3  ... die bloeding kan stop.
1.4  ... verkeer sy in geweldige pyn.
1.5  ... word deur Jakkals in die kompakteerder gelaai.
1.6  ... Henri as Jasper raak histeries wanneer hulle besef wat gaan gebeur.
1.7  ... en kan my nie indink hoe bang hulle moes wees nie.
1.8  ... probeer Abby intussen om die masjien af te skakel.
1.9  ... Sy verloor haar bewussyn ... sy die masjien betyds gestop het.
1.10  "Is Jasper oukei, en het Henri se gesig iets oorgekom?"

2.1  derde
2.2  gillende
2.3  doodstil, tjoepstil, grafstil
2.4  dadelik, terstonds
2.5  hulp
2.6  vasgekeerde
2.7  uit te kom
2.8  skrootwerf
2.9  uitgeput
2.10  beseer
2.11  beland
2.12  bewussyn
2.13  vier
2.14  later
2.15  ouers
2.16  langs
2.17  belangstelling
2.18  stampvol (nie propvol nie)
2.19  namiddag
2.20  eerste

3.1.1  D
3.1.2  B
3.2.1  Waag dit net
3.2.2  Ek sal dit beslis nie toelaat nie.
3.3.1  Moenie vergeet wat met Izzie gebeur het nie. Ek is nog lank nie klaar met julle drie nie.
3.3.2  Moenie bekommerd wees nie, niks sal gebeur nie. Die ou sal lank in die tronk sit, glo my.

> Kom, kom Meisie, die Lentefees is net om die draai en jy moet daar wees vir jou groot oomblik.
> Ai ou Scoobs, ek sê opreg dankie vir jou harde werk en ondersteuning om hierdie meesterstuk moontlik te maak.

> Baie geluk, die drie waaghalse is ons algehele wenners. Welgedaan julle, en kom ontvang asseblief jul prys.

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking