Donderdag 23 April 2026

TUIMELTREIN TAALOEFENINGE 5 – René van Zyl

TUIMELTREIN TAALOEFENINGE 5 – Hoofstuk 8 & 9

ANTWOORDE

1.1  ... ouma Linah baie van verversings hou, ry sy saam met Scooby-hulle.
1.2  ... haar blou Fiat bestuur.
1.3  ... Jasper nóg Abby het die oorledene geken.
1.4  ... word deur Jakkals en drie ander mans na die oop graf toe gedra.
1.5  ... spring Kollenel uit Henri-Etta se arms
       ... val hy in die oop graf in.
1.6  ... Jasper as Abby hoop dat Henri onthou van die opname-knoppie.
1.7  ... Henri-Etta weet sy waar die tieners wegkruip.
1.8  ... hulle hulself sal oorgee
       ... die waarheid te praat.
1.9  ... Jakkals Henri aan die arm gegryp het, het ouma Lina hom oor sy kop geslaan.
1.10 ... ek het nog nooit in my lewe so 'n spektakel aanskou nie.

2.1  oorgroeide
2.2  aan
2.3  gewilde
2.4  gerespekteerde
2.5  van
2.6  goeie
2.7  draers
2.8  begrafnis
2.9  beïndruk
2.10  hartseer/treurig/droewig
2.11  later
2.12  hulp
2.13  blaffende
2.14  aggressiewe
2.15  weet
2.16  smoorkwaad
2.17  beskuldiging
2.18  hardhandig
2.19  dood te maak
2.20  as gevolg van

3.1.1  B
3.1.2  C
3.2.1  bly
3.2.2  Dit was so snaaks toe Jakkals in die graf beland het..
3.3.1  Toemaar Kollenel, ek is net bly alles is oukei. Jy is nou veilig hier by my.
3.3.2  O nee, Jakkals is reg agter ons en wil ons van die pad afdruk. Gee vet, Jasper!

> Hiervoor gaan julle boet! Ek sal nie toelaat dat julle 'n gek van my maak en daarmee wegkom nie.
> Jou onnosel, kan jy nie sien daar is 'n motor agter jou wat wil verbykom nie?
> Komaan, ek moet hulle eenvoudig kry en stilmaak voor die polisie uitvind dat ek Izzie vermoor het.

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking