Donderdag 16 April 2026

TUIMELTREIN TAALOEFENINGE 4 –René van Zyl

TUIMELTREIN TAALOEFENINGE 4 – Hoofstuk 7 & 8

ANTWOORDE

1.1  ... 'n Taser by Scooby
       ... hy homself teen Jakkals kan beskerm.
1.2  ... langs Scooby-hulle woon.
1.3  ... Abby-hulle daar aangekom het, het sy op die voorstoep gesit en wag.
1.4  ... sy van die verversings hou, gaan sy graag begafnis toe.
1.5  ... het nog nie die verversings vir die begrafnis voorberei nie.
1.6  ... hy die mense moet kom groet.
       ... die mense te kom groet.
1.7  ... nie so kwaai met hom te wees nie.
1.8  ... word deur Scooby gebruik ...
1.9      "Sal ons almal in die klein motortjie inpas?"
1.10 ... het Henri-Etta pepersproei
        ... in 'n noodgeval kan gebruik.

2.1  video's
2.2  toegeswelde
2.3  smoorkwaad
2.4  openlik
2.5  lieg
2.6  beskuldig
2.7  ontvoer
2.8  kliphard
2.9  grimering
2.10 
2.11  jaloers
2.12  vroutjie
2.13  vroeë
2.14  aggressiewe
2.15  mekaar
2.16  kinderjare
2.17  moeilik
2.18  brandarm
2.19  ten spyte van
2.20  gelei 

3.1.1  B
3.1.2  D
3.2.1  opgewonde
3.2.2  Kom kyk gerus hoe oortuigend ek die skelm uitoorlê

3.3.1  Komaan julle, word wakker! Julle moet gou maak, want ek is bang my pa 
kom in en sien julle hier.

3.3.2 Henri, jy lyk eenvoudig ongelooflik! Ek het nog nooit in my lewe so 'n fantastiese transformasie gesien nie.

 

> Waaat, ek kan nie glo wat ek hoor nie!. Hoe kon die man so onverantwoordelik teenoor kinders gewees het?
> Wees baie versigtig vir Jakkals. Hy is 'n bedrieër wat mense seermaak as hulle nie na hom luister nie.

> Komaan Henri-Etta, ons het nie heeldag tyd nie. Kry daardie lyf in die kar, of ons ry vir jou weg.

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking