TUIMELTREIN TAALOEFENING 3 Hoofstuk 5 & 6
ANTWOORDE
1.1 "Hoekom
dra jy nie 'n valhelm nie?"
1.2 ... van die polisie te ontvlug
... ry hulle na Jonah se huis toe.
1.3 ... by Jonah oor te bly nie
... die kamer baie vuil is.
1.4 "... ek gaan julle nie meer aan
die polisie rapporteer nie."
1.5 ... die jonges 'n lykswa oorkant die
pad sien, besluit hulle om daarin te ontvlug.
1.6 ... 'n skoolmaat van die drie
tieners is, bestuur die lykswa.
1.7 ... word hulle 'n rukkie later
onverwags afgetrek.
1.8 ... die polisie die lykswa deursoek
het, kan Scooby verder ry.
1.9 ... hy nie die polisie sal kontak
nie.
1.10 "... kan in die lykshuis se
doodskiste slaap."
2.1 af
te skud
2.2 tuis
2.3 bedwelmde
2.4 slordige, chaotiese
2.5 oornag
2.6 beloning
2.7 verraaier
2.8 beste
2.9 opgeleide
2.10 stoksielalleen
2.11 voertuig
2.12 doodstil, tjoepstil
2.13 gedurende
2.14 veilig
2.15 asseblief
2.16 probleempie
2.17 belofte
2.18 kiste
2.19 dooie
2.20 klere
3.1.1 A
3.1.2 C
3.2.1 vrekbang
3.2.2 Kom ons wees baie stil terwyl
hulle die lykswa deursoek
3.3.1 "Ek is jammer en hoop niemand
anders hoor dit nie. Hoekom moet ek vir só iets allergies wees?"
3.3.2 "Genugtig, wat maak julle
hier, en hoe durf julle dit doen? My hart het amper gaan staan van skok."
> "Jong,
ek weet nie wat ons nou moet doen nie. Het julle ouens dalk enige goeie
voorstelle?"
> "Baie
welkom. Maak julself gerus tuis hier by ons en geniet 'n koue koeldrankie uit
die yskas."
> Jasper,
ek is so jammer oor my buffelagtige optrede. Kan ons nie asseblief maar weer
vriende wees nie?
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking