DONKER WEB HERSIENINGSTOETS 9 – Hoofstuk 56–62 (bladsy 250–275)
ANTWOORDE
1.2 Hy sê hy wil graag wyn hê, en ook iets om te eet, want hy is honger. (1)
1.3 Die aand toe Greg hulle op die terras van hul woonplek in Florence gesien het (1)
1.4.1 Dit tel 'n pen op. (1)
1.4.2 Dit tel 'n selfoon op wat op die lessenaar lê. (1)
1.5 B - grys (1)
1.6 Xander (1)
1.7 Hy sê hy is jammer dat hy gesê het Ayla se pa is die Baker./ Hy is jammer dat hy Xander van social engineering verdink het. (enige 1) (1)
1.8.1 Hy is uiters geskok. (1)
1.8.2 Dokter Sebastian Stadler (1)
1.8.3 'n Paar jaar tevore was die polisie warm op sy spoor, maar dossiere het verdwyn en Stadler ook. (1)
1.9 By die huispartytjie van die Lawsons in Clifton (1)
1.10 Die kombuis van die studio waarin hulle woon (1)
1.11 Tydens Taylor Swift (1) se Reputation wêreldtoer (1)
1.12 Terwyl mense na kleedrepetisie-opnames van Taylor gekyk het, is hulle deur 'n kamera afgeneem. (1)
1.13 Om Taylor Swift se gereelde agtervolgers ("stalkers") te probeer identifiseer. (1)
1.14 Hulle identifiseer mense aan die manier waarop hulle loop. (1)
1.15 By Amazon moet 'n mens daarvoor betaal. Op ander plekke is dit gratis beskikbaar. (1)
1.16 Oom Dirk (1)
2.1 ONWAAR (1)
2.2 ONWAAR (1)
2.3 WAAR (1)
2.4 WAAR (1)
2.5 WAAR (1)
3.1 in 'n koshuis (1)
3.2 by Greg se ma/ in Greg-hulle se huis in Johannesburg (1)
3.3 by die Sophia Haggia museum (1)
3.4 in 'n hotel (1)
3.5 in 'n studio-woonstel / in 'n Airbnb-blyplek (1)
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking