Maandag 27 April 2026

DONKER WEB HERSIENINGSTOETS 10 – Fanie Viljoen

DONKER WEB HERSIENINGSTOETS 10 – Hoofstuk 63 – Nagebeure (bladsy 276–309)

ANTWOORDE

1.1  By die huispartytjie van die Lawsons in Clifton (1)
1.2  In die kunsmuseum in Florence waar hy na die Dawid-beeld gaan kyk het (1)
1.3  Die naam was agterin die gebrande boek wat hy ontvang het. (1)
1.4  By dokter Rian Trollip se begrafnis (1)
1.5  In die hofsaal tydens sy pa se verhoor (1)
1.6  In die lokaal waar hulle vir Vensters geoefen het (1)
1.7  By die terras-woonstel waar hulle op daardie stadium gebly het (1)
1.8  In die Koninklike Tuine in Venesië (1)

1.9    Hy is met 'n kombers in sy tronksel opgehang. (1)
1.10  Hy is met 'n rubber-binneband oor sy gesig versmoor. (1)
1.11  Die liggaam is uit 'n klein vliegtuig in die see gegooi. (1)
1.12  In die Eersterivier wat deur Stellenbosch vloei (1)
1.13  Hy is met 'n skerpgemaakte tandeborsel gesteek. (1)
1.14  Valkyrie en haar trawante het Plank doodgeskiet. (1)
1.15  Daar is gif aan die binnekant van sy pet gesmeer. (1)
1.16  Xander skiet hom met drie skote van sy pistool dood. (1)


2.1  André (1)
2.2  Oom Dirk (1)
2.3  Nicole was Greg se meisie en Plank was Greg se beste vriend. (1)
2.4  Kwanele het hoofseun in Greg se plek geword. (1)
2.5  Thomas Lawson (1), stigter van Lawson Kollege. Hy woon in Kaapstad. (1)
2.6  Dok Pienaar is in die tronk vermoor. (1)
2.7  Met die aanval op hul boot in Venesië (1)
2.8  In die Kgosi Mampuru II-gevangenis in Pretoria (1)

3.1  ... met Atropine ingespuit te word. (1)
3.2  ... in die kop (1) ... in die hart (1)
3.3  ... hy skynbaar nie kan swem nie. (1)
3.4  ... Greg Owen dood is en dat sy liggaam uit die Canale Grande gehaal is. (1)

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking