TUIMELTREIN HERSIENINGSTOETS 6 HOOFSTUK 10 & 11 (bl. 160–188)
ANTWOORDE
I (1)
G (1)
F (1)
H (1)
C (1)
E (1)
D (1)
J (1)
A (1)
B (1)
2.2 Henri se groot droom is om eendag 'n Broadway-ster te wees. (1) As sy gesig geskend is, kan dit nie gebeur nie.
2.3 Hy het die hele tyd langs Henri se hospitaalbed gesit. (1)
2.4 Jakkals het haar in die bobeen geskiet en sy het baie bloed verloor. (1)
2.5 vier dae (1)
2.6 Tydens die ongeluk het hy sy been gebreek. (1) Die been is nou in gips.
2.7 Sy ribbes is gebreek, hy het harsingskudding, asook baie snywonde opgedoen. (2) (enige 2)
2.8 Jasper (1)
3.1.1 Hulle help om 'n markiestent op te slaan. Hulle help om 'n videoskerm op te sit. Hulle help om skoolstoele in te dra. (1) (enige 1)
3.1.2 Hulle verkoop fliekkaartjies. (1)
3.1.3 Hulle verkoop draairoomyse met aarbeisous. (1)
3.2 Once Upon a Time in the North West (1)
3.3 Henri (1)
3.4 Hy maak dikwels video-opnames by begrafnisdienste. (1)
3.5 Sy gebreekte been is in gips en hy loop nog met krukke. (1)
3.6 Die jaagtog/die tonele waar die motor rol en Jakkals haar skiet. (1)
3.7 'n Harde applous bars los. (1)
3.8 Hulle soen mekaar. (1)
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking