Donderdag 12 Maart 2026

TUIMELTREIN HERSIENINGSTOETS 5 – René van Zyl

TUIMELTREIN HERSIENINGSTOETS 5 HOOFSTUK 8 & 9 (bl. 133–159)

ANTWOORDE

1.1    op haar knieë by die oop graf (1)
1.2    kliphard/histeries/hartstogtelik huil (1)
1.3    haar te troos (1)
1.4    op die kis in die oop graf (1)
1.5    Carolus was baie lief vir honde (1)
1.6    klim in die graf (1)
1.7    Scooby se pa (1)
1.8    opnemer/opnameknoppie (1)
1.9    die drie voortvlugtendes is (1)
1.10  haar hardhandig aan die bo-arm gryp (1)
1.11  haar presies vertel wat gebeur het (1)
1.12  'n persoon by die klubhuis (1)
1.13  Jakkals se arm (1)
1.14  pepersproei in sy oë (1)
1.15  groot handsak (1)
1.16  oor die kop te slaan (1)
1.17  die graf wat hulle besig is om toe te gooi (1)
1.18  word flou (1)
1.19  in die motor (1)
1.20  angsaanval (1)

2
> Hul lewens is in gevaar, want Jakkals is op hul spoor (1)
en sal nie huiwer om hulle dood te maak nie. (1)
> Hy wens dat sy pa hom kon aanvaar en vir hom lief wees soos vir sy broers. (1)
> Hy is baie lief vir sy ma en sy het hom altyd ondersteun. (1)
> Sy is jammer dat sy kwaad vir die lewe is en dit dan op haar ma uitgehaal het. (1)
> Mienke moet mooi vir haar ma sorg, en Abby is baie lief vir haar. (1)
> Haar pa het haar hart gebreek. Al haat sy hom, is sy ook lief vir hom. (1)
> Hy is jammer dat hy hulle teleurgestel het en nie 'n goeie seun vir hulle was nie. (1)
> As hulle meer tyd aan hom bestee het, sou hy minder tyd gehad het om dinge te doen waarvan hulle nie hou nie. (1)
> Daar is óf nie ontvangs in die gebied nie óf die foon het nie data op nie. (1)

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking