DONKER WEB HERSIENINGSTOETS 5 Hoofstuk 31 - Hoofstuk 38 (bladsy 138–172)
ANTWOORDE
1.1 Met oom Dirk, Lisa se pa (1)
1.2 'n Koerier het die boek by sy
woonstel kom aflewer. (1)
1.3 Sy pa (1)
1.4 Hy het gedink Trollip is
moontlik die Baker. (1)
1.5 Trollip het homself met 'n
kombers in sy tronksel opgehang. (1)
1.6 Jy en jou hacker buddy moet my
uitlos. (1)
1.7 In Istanboel (by Greg en Ayla se
woning) (1)
1.8 Greg is gewaarsku om die Baker
uit te los en dat sy pa nie veilig in die tronk is nie. (1)
1.9 Greg het hom in die straat op 'n
motorfiets sien sit terwyl hy Greg se woonstel dophou. (1) Greg het hom op sy motorfiets in die parkeerterrein
gesien toe Greg van die gimnasium af gekom het. (1)
1.10 By die NG Moederkerk in
Drostdystraat (1)
1.11 In die Eersterivier wat deur
Stellenbosch vloei (1)
1.12 Van die gebrande boek wat in sy
bagasie is (1)
1.13 Hulle het in Greg se tas gegrawe
en dit daar gevind. (1)
1.14 C - sarkasties (1)
2.1 D Xander gooi Greg se
selfoon daarin. (1)
2.2 C Daar
is nie veel misdaad nie. (1)
2.3 B Hy
erken dat sy pa 'n skelm was. (1)
2.4 B Haar
ouers is albei Suid-Afrikaners. (1)
2.5 A Candon
het sy Istanbulkart vir Plank geleen. (1)
3
Greg vertrou Xander nie, oor wat Xander
aan hom en sy gesin gedoen het. Daarom wil hy aanvankjlik nie eens die limonade
drink wat Xander self gemaak het nie. Xander het vir Greg 'n transpondeerder
gestuur om in sy hand in te plant. Hy was woedend toe hy uitvind dat Greg dit
nie gedoen het soos hy beveel het nie. Greg het ook nie vir Xander van die
gebrande boek vertel toe hy vir hom vertel het wat alles gebeur het nie. Daarom
vind Xander dit moeilik om Greg te vertrou. Greg is egter desperaat om die Baker
te vind sodat hy ook agter tralies kan beland soos sy pa en Dok Pienaar. Nadat
Xander die video gesien het waarin sy pa wreedaardig tereggestel word, het hy
besluit om saam met Greg te werk sodat al die skuldiges gestraf kan word. (10)
Paragraaf word globaal beoordeel volgens paragraafsamestelling, en toepaslikheid en akkuraatheid van feite.

Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking