DONKER WEB HERSIENINGSTOETS 4 Hoofstuk 21 - Hoofstuk 30 (bladsy 105 - 137)
ANTWOORDE
> Regter (1)
> Dit vind gedurende die aand (1) in
die veld plaas. (1)
> Dok Alec Pienaar (1)
> Hy gee die bevele, terwyl die ander dit uitvoer. (1)
> Xander Gericke (1)
> Enige vier relevante feite
– Sy hande is agter sy rug vasgemaak.
– Een van die mans slaan die regter met 'n pistool.
– 'n Pistool word in die regter se keel gedruk en sy tande word gebreek.
– Een handlanger trek 'n stuk rubberbinneband oor die regter se kop en gesig.
– Die regter spartel om los te kom, maar versmoor na 'n ruk. (4)
2.1 Die transpondeerder wat Xander vir Greg gestuur het (1)
2.2 Chloe moet 'n gemanupileerde foto
maak (1) wat lyk soos 'n
transpondeerder wat in sy hand ingeplant is. (1)
2.3 Hy sal die universiteitskameras
"hack" (1) sodat sy die
beeldmateriaal vir 'n kunsprojek kan gebruik.
2.4 Hy wil dit vir Xander stuur as
bewys dat die transpondeerder ingeplant is. (1)
2.5 In Plank se hand (1)
2.6 Plank moet saamgaan Istanboel toe. (1)
2.7 Hy vee met Greg se nuwe selfoon
tussen Greg se duim en voorvinger. (1) As niks gebeur nie, doen hy dieselfde met Greg se ander hand. (1)
2.8 Hy sê die ooreenkoms is af en storm
uit. (1)
3.1 Ek moes dit in my hand laat inplant. (1)
3.2 Ek moes vir hom 'n foto van die
transpondeerder in my hand stuur. (1)
3.3 Plank het die transpondeerder in
sý hand ingeplant. (1)
3.4 Ek moes dit vernietig. (1)
3.5 By die lughawe op pad Istanboel
toe (1)
3.6 Ek het die simkaart uitgehaal en
die foon in 'n asbik gegooi. (1)
3.7 Xander het dit met Telegram aan
my gestuur. (1)
3.8 Op die Republiek van Turkye se
webblad (1)
3.9 Ek moes 'n Havaist-bus daarheen
haal. (1)
3.10 In die Basilica Cistern (1)
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking