Maandag 09 Maart 2026

DONKER WEB HERSIENINGSTOETS 3 – Fanie Viljoen

DONKER WEB HERSIENINGSTOETS 3

Hoofstuk 14  Hoofstuk 20 (bladsy 71–104)

ANTWOORDE

1.1   D    (1)
1.2   A    (1)
1.3   E    (1)
1.4   B    (1)
1.5   C    (1)

2.1

> Op die groot balkon op die eerste verdieping van die Lawsons se huis (1)
> Hulle hou nie van geleenthede waar daar baie mense is nie. (1)
> Op 'n plaas in die Vrystaat (1)
> Sy wreedaardige pa (1)
> Hy sê Greg moenie sy pa te hard oordeel nie. (1)

OF

2.2

> Hy is besig om met Sebastian Stadler te gesels. (1)
> Die dag toe Greg Lawson Kollege finaal verlaat het (1)
> Hy dink dis 'n swak keuse - hy noem dit 'n "useless course". (1)
> Hy wil Greg help om weer sy lewe op koers te kry. (1)
> Hy dink Thomas Lawson voel skuldig omdat hy nie sy pa gehelp het toe hy hulp nodig gehad het nie. (1)

3.1  Greg was 'n leerder by Lawson Kollege en Tom was die terreinbestuurder. (1)
3.2  Greg en sy ouers/die Owen-gesin (1)
3.3  Hy was besig om Xander Gericke in 'n paneelwa te boender. (1)

3.4 Na die NG Moederkerk in Drostdystraat (1)
3.5  Xander wil weet wat Greg van hom wil hê. (1)
3.6  Xander het baie geld met Bitcoin gemaak en ryk geword. (1)
3.7  Hulle dink 'n mens kan ander mense omkoop om te kry wat jy wil hê. (1)
3.8  Hy sal Xander vergewe vir alles wat hy Greg en sy gesin aangedoen het. (1)
3.9  Volgens Tom sal Xander beslis nie vir Greg help nie. Dan draai Tom om en stap selftevrede by die kerk uit. (1)
3.10    Hy sien Tom se lyk in die water van die Eersterivier terwyl hy op pad klas toe is. (1) Hy is vasgebind en is skynbaar vermoor. (1)
3.11    Tom het dieselfde T-hemp met die Anonymous-logo aan wat hy die vorige dag ook aangehad het. (1)
3.12    Skynbaar het Tom se moordenaar sy tong uitgesny toe hy hom doodgemaak het. (1)
3.13    Miskien het Tom te veel gepraat. (1) Miskien was dit 'n waarskuwing vir ander mense om stil te bly. (1)

4.1    In Thomas Lawson se studeerkamer (1)
4.2    Onder die vloer van die NG Moederkerk in Stellenbosch (1)
4.3    By UJ (Universiteit van Johannesburg) (1)
4.4    By iemand wat hy in die polisie ken (1)
4.5    In 'n winkelsentrum (1)

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking